Free Web Hosting by Netfirms
Web Hosting by Netfirms | Free Domain Names by Netfirms

Nederduitsch Hervormde Gemeente

Welgelegen Pietersburg

 

 

F O K U S 4 0 

Fokus 40 is: ‘n Projek


1. Gebaseer op die boek: Die doelgerigte lewe

2. Die vertrekpunt van die boek is: “Wat op aarde doen ek nou eintlik hier?”

3. 5 sake as vertrekpunt om antwoord te bied op die vraag:

  • Ek is hier om God se Naam groot te maak
  • Om ander te versorg
  • Om ‘n volgeling van Jesus Christus te wees
  • Om God te dien
  • Om my evangelieopdrag uit te leef

4. Wat moet ek doen? Drie dinge:

  • Woon elke Sondag se erediens by
  • Lees elke dag ‘n kort hoofstuk uit die boek: Die Doelgerigte lewe
  • Skakel vir 7 geleenthede by ‘n kleingroep in

5. Belangrike datums:

  • 10 April - Toewydingsondag
  • 17 April - Verbintenissondag
  • Elke dag & Sondag vanaf 10 April tot 29 Mei
  • 29 Mei - Danksegging

TERUG NA BO

AKTIWITEIT
WANNEER
Projek-oorsig video Sal bekend gemaak word
Voorbereiding tot afskop

Sondag 10 April 2005

Erediens: Hoeveel van God se wêreld is in jou wêreld?
(Wat op aarde doen ek nou eintlik hier?)
Verbintenis Sondag
Sondag 17 April 2005
Tema 1

Week: Daaglikse dagstukkies in boek

Bybelstudie-groep week 1
Onthou-vers

Maandag 18 tot Saterdag 23 April
Erediens: Om God se Naam groot te maak.
(Jy is vir God se behae beplan)
Sondag 24 April 2005
Tema 2

Week: Daaglikse dagstukkies in boek

Bybelstudie-groep week 2
Onthou-vers

Maandag 25 tot Saterdag 30 April
Erediens: Omdat God liefhet en sorg, daarom versorg ek.
(Jy is vir God se familie geskep)

Sondag 1 Mei 2005
Tema 3

Week: Daaglikse dagstukkies in boek

Bybelstudie-groep week 3
Onthou-vers

Maandag 2 tot Saterdag 7 Mei

Erediens: ‘n Christen is ‘n volgeling van Jesus Christus
(Jy is geskep om soos Christus te word)

Sondag 8 Mei 2005
Tema 4

Week: Daaglikse dagstukkies in boek

Bybelstudie-groep week 4
Onthou-vers

Maandag 9 tot Saterdag 14 Mei

Erediens: Soos Jesus kom dien het, moet ek ook dien.
(Jy is geskep om God te dien)

Sondag 15 Mei 2005
Tema 5

Week: Daaglikse dagstukkies in boek

Bybelstudie-groep week 5
Onthou-vers

Maandag 16 tot Saterdag 21 Mei

Erediens: My sendingopdrag
(Jy is vir sending geskep)

Sondag 22 Mei 2005
Tema 6

Week: Daaglikse dagstukkies

Bybelstudie-groep week 6
Onthou-vers

Maandag 23 tot Saterdag 28 Mei

Erediens: Danksegging/viering Sondag 29 Mei 2005 

Klik hier om deel te neem aan die Fokus 40 forum.

TERUG NA BO

Tuisblad | Publikasies | Preke | Geskiedenis | Apostolaat | Fokus 40 | Administrasie | Kalender |